Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Tripple H is seker die naam van rofstoeiers? WaterWise Hero Tripple H is seker die naam van rofstoeiers? WaterWise Hero's gebruik HHH om mense se lewens te red: H - Hazzards; H - Hallo; H Help!!!! Sethu Rasmeni oefen op die CPR-pop, terwyl die graad 5 en 6 leerders van La Plaisante, naby Wolseley, toekyk.Kinders is net kinders .... maar hulle onthou die PLAN en 10177!! WaterWise Academy se Eoudia Erasmus het Primer skoole besoek, waar PLAN- en HANDS ONLY CPR-werkswinkels aangebied is:'Ek was werklik opgewonde toe ek van die kinders herken ... van hulle was gedurende die vakansie by die vakansieprogram wat ek aangebied het,' se Eoudia.'Die vakansie was lank, en ek het regtig gewonder of die kinders die PLAN en NOODNOMMER sou onthou.'Kinders is mos net kinders!' Gelukkig het hulle my verkeerd bewys. Sonder om te twyfel het hulle die antwoorde 'uitgeskreeu' wat ek gevra het. Ek dink ek was meer opgewonde as die kinders self,' se sy.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.Maart kyk of die pasient reageer by Errie Moller Primere skool. Maart kyk of die pasient reageer by Errie Moller Primere skool.Super cool WaterWise hero Super cool WaterWise hero's van Errie Moller Primere skool.
Next Article

Whale of a time:

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 20 at 16 24 20 2
NEWS  | Published: 20 August 2026

NSRI rescue vessel Spirit of Ubuntu arrives at her new home in Hout Bay

The National Sea Rescue Institute’s (NSRI) newest Offshore Rescue Craft (ORC), Spirit of Ubuntu, has completed her journey from Table Bay and arrived at her new home at NSRI Station 8 Hout Bay yesterday, 19 August 2026. ...

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...