
Met die vakansie om die draai, het elke kind 'n PLAN nodig! WaterWise het werkswinkels by Wagenmakersvallei vir al die kinders aangebied ... van die kleintjies tot die heel grotes het spontaan deelgeneem aan die aanbieding. Sommige kinders het vertel van noue ontkomings en amperse verdrinkings in plaasdamme en riviere.Danksy WaterWise, weet die kinders nou watter noodnommer om te skakel en hoe om in 'n noodsituasie op te tree.
Knysna renovations underway
Read MoreNSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...
Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...