BoPlaas Primer... net soos die naam se, 'n plaas bo in die Koue Bokkeveld waar ongeveer 200 kinders skoolgaan.Vriendelike en hulpvaardige kinders hardloop na my motor, toe ek aangery kom. Die skoolhek word oopgemaak en gesiggies met warm glimlagte laat my werklik tuisvoel by die skool!Dis nog pouse, die kinders nuttig hul ete wat deur die skool verskaf word. Die skoolhoof hetvan ons afspraak vergeet, maar tref vinnig reelings en gou-gou word 3 werkswinkels ingedeel.Terwyl ek ook soos die kinders in die sonnetjie sit en wag, gesels ek met die spannetjie wat spontaanhier om my kom sit. Ja, hulle swem gereeld in die somer. Nee-nee, Pa en Ma weet nie as hulle gaan swem nie.Ja, hulle weet ook van baie kinders wat al amper verdrink het ... hulle word by die name genoem en ook die wat hulle uit die water 'gered' het!Die kinders is in 3 groepe ingedeel en het heerlik aan die werkswinkel deelgeneem. Ek het agtergekom, as hier by BoPlaas gespeel word, speel almal lekker saam, maar as hier gewerk en geleer word, leer almal net so lekker saam!
Shelly Beach Windsurfer rescued:
Read MoreFour nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...
Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...