Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Teen die hange van die Witzenberge, op 'n plaas net buite Tulbagh, is Steinthal Vaardigheidskool.Pragtige jong seuns en dogters word hier onderrig, terwyl hulle ook in die koshuis tuisgaan. Die kinders kom hoofsaaklik van plase; Ceres, Wolseley, Saron, Gouda en Tulbagh. Vir sommige was dit die heel eerste keer dat hulle gehoor het van CPR ... en 'little Annie' was 'n heel vreemde pop! Die kinders was sigbaar opgewonde oor WaterWise se besoek en het spontaan aandie aktiwiteite deelgeneem - die tyd het ongelukkig net te vinnig verby gegaan.Na afloop van die aanbieding vir die 14 tot 16 jariges, het die personeel my genader om ook die res van die skool te besoek. 'Kinders het dit baie geniet; hou aan om ander te bemagtig', was die terugvoering van Mnr Swigelaar.
Next Article

Gift from Oh-Feeling

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 2 OCTOBER 2026

NSRI – Mtunzini – Friday, 2 October: A teenager is missing

NSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...