
Leerders van Achtertuin Primer het die WaterWise werkswinkel terdee geniet. Kinders het spontaan deelgeneem, en goeie insette gelewer. Volgens die kinders en hul maats het van hulle al amper verdrink, gevolglik het die aanbieding reg in hul kraal geval. Die skoolhoof het egter opgemerk, ongelukke gebeur so gou, kinders raak paniekerig en die gevolge kan tragies wees. Met die WaterWise-program, weet die kinders onmiddelik hoe om op te tree en wat om in 'n noodsituasie te doen. WaterWise leer jou om nooit weg te hardloop van 'n tragedie nie, maar om 'n PLAN te maak! IRINA: Heavy Rainfall, Gale force,Very rough seas
Read MoreNSRI Gqeberha crew assisted EMS in treating a fisherman who fell ill aboard a Chokka fishing boat off Port Elizabeth last night, ensuring he received urgent medical care and a safe transfer to hospital. ...
The National Sea Rescue Institute (NSRI) encourages South Africans to use National Wills Week, from 14 to 18 September 2026, to draft or update their wills and consider leaving a legacy gift that will help save lives for generations to come. ...
National Sea Rescue Institute (NSRI) Hout Bay volunteer crew recovered a Hout Bay Yacht Club (HBYC) racing buoy at sea on Saturday, 5 September, after it broke free from its mooring and was swept out into Hout Bay in gale ...