Dagsorg- en nasorgsentrums in die Kouebokkeveld vind baie baat by werkswinkelsIn samewerking met Badisa, is WaterWise tans besig om werkswinkels aan te bied by dagsorg- en nasorgsentrums in die Koue Bokkeveld.Alhoewel baie skole in die omliggende gebied al deur WaterWise besoek is, bly die inligtingsessie belangrik en leer die kinders elke keer iets nuuts. Een van die personeellede by die nasorgsentrum by Donkerbos het gese: 'Die demonstrasies is lewendig en ongelooflik leersaam. Ons het nog nooit so 'n sessie vir ons kinders gehad nie.'
P = Jy het jou pa of ma se toestemmig nodig om te gaan swem.L = Luister en kyk ... Luister na jou ouers .... Kyk vir enige gevare naby die water!A = Wat neem ons alles saam as ons gaan swem? (bottel met tou, swemklere, ens.)N = Jy mag nooit iemand in die water stoot nie, nooit alleen gaan swem nie, ens.
H - Hazards : Jou eie veiligheid kom altyd eerste. Maak dus seker dat jyself nie seerkry nie.H - Hello : Kry reaksie van die pasient deur op sy skouer te tik en te se: 'Hallo, hallo!'H - Help! : As die persoon glad nie reageer nie, skakel dadelik 10177 (ambulans) en begin met KPR.
Liferaft/survival training for Richards Bay:
Read MoreNSRI Gqeberha crew assisted EMS in treating a fisherman who fell ill aboard a Chokka fishing boat off Port Elizabeth last night, ensuring he received urgent medical care and a safe transfer to hospital. ...
The National Sea Rescue Institute (NSRI) encourages South Africans to use National Wills Week, from 14 to 18 September 2026, to draft or update their wills and consider leaving a legacy gift that will help save lives for generations to come. ...
National Sea Rescue Institute (NSRI) Hout Bay volunteer crew recovered a Hout Bay Yacht Club (HBYC) racing buoy at sea on Saturday, 5 September, after it broke free from its mooring and was swept out into Hout Bay in gale ...