Donate Call for Help Now Find a Base

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Die plaaskindertjies was werklik uit hul nate, toe Annie, die KPR pop, te voorskyn kom. Maar toe hulle besef dat Annie nie 'n speel pop is nie, het hulle groot-oog na WaterWise se storie geluister. Van die kinders kon nie glo dat 'n mens werklik iemand se lewe so kan red nie!Dis vakansietyd en die meeste plaaskinders gaan swem in damme en riviere terwyl hul ouers op die plase werk. Desember is somer en vakansie, maar dis ook seisoentyd. Gevolglik werk die meeste ouers op die plase en kinders moet hulself dus besig hou. WaterWise maak 'n verskil in elke kind se lewe.
Share
Next Article

Buoy off Port Alfred

Read More

You may also like

NSRI 20191114 181407
RESCUE OPERATIONS  | Published: 29 July 2021

Boat capsized in Durban

At 10h13, Thursday, 29 July, NSRI Durban duty crew were activated following eye-witness reports of a boat capsized 500 meters off-shore of Virginia Beach. ...

NSRI Russ 4
RESCUE OPERATIONS  | Published: 29 July 2021

NSRI RSA SAFETRX SAFETY ALERT. Response to paddler in difficulty - Granger Bay. RHIB assisted - Robben Island. Patient assistance - Yzerfontein:

SAFETY ALERT: NSRI are appealing to surfskiers, fishermen on sea-kayaks and anyone launching any kind of craft to go to sea to download and use the free NSRI RSA SafeTrx smart phone application. ...

NSRI Rocklands 0462
PINK RESCUE BUOY  | Published: 25 July 2021

NSRI marks first UN World Drowning Prevention Day

Pink Buoys Save Lives initiative marks 75th rescue since launch in 2019 ...