By die WaterWise werkswinkels word die kinders o.a. geleer om eers te DINK, voordat hulle DOEN! Moenie inspring om iemand te red, indien jyself nie kan swem nie. Gebruik dus eerder 'n tou met 'n lee bottel of 'n stok om iemand uit die water te help. Op die foto demonstreer 2 leerders van Ceres Primer, hoe om jou maat uit die water te help. Die kinders geniet gewoonlik die praktiese oefeninge vreeslik baie.Die werkswinkel is slegs vir die grondslagfase kinders aangebied, maar die groter kinders word binnekort bekendgestel aan KPR.
Richards Bay base battered
Read MoreNSRI Gqeberha crew assisted EMS in treating a fisherman who fell ill aboard a Chokka fishing boat off Port Elizabeth last night, ensuring he received urgent medical care and a safe transfer to hospital. ...
The National Sea Rescue Institute (NSRI) encourages South Africans to use National Wills Week, from 14 to 18 September 2026, to draft or update their wills and consider leaving a legacy gift that will help save lives for generations to come. ...
National Sea Rescue Institute (NSRI) Hout Bay volunteer crew recovered a Hout Bay Yacht Club (HBYC) racing buoy at sea on Saturday, 5 September, after it broke free from its mooring and was swept out into Hout Bay in gale ...