Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Bella Vista Primer is een van die grootste laerskole in die Witzenberg-distrik. Die afgelope week het WaterWise opvoeder, Eoudia Erasmus, met die kinders in klas-verband gesels; hulle het spontaan deelgeneem en volgens die personeel het hulle baie geleer en die werkswinkels baie geniet.Soveel kinders steek hande op as ek vra: 'Wie het al amper verdrink?' Gelukkig kan hulle en hul maats daarvan getuig dat daar wel iemand was wat hulle kon help.Almal is nie altyd so gelukkig nie - en in sommige gevalle het van hul maats al verdrink.Gedurende die wintermaande word kinders ook bewus gemaak van waterveiligheid. Damme en riviere is reeds voller a.g.v. die eerste winterreen.'Mens verdrink mos nie net is die somermaande nie!', soos een van die onderwysers terdee genoem het.
Next Article

Burnshield for Vaal Dam

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...