Veiligheidsprogram vir Kinders:

Kyk hoe ongelyk is die bodem van die dam ... glad nie 'n veilige plek om te wees nie!

WaterWise het deel gevorm van ‘n Veiligheidsprogram vir Kinders,  wat op 8 en 11 Mei deur maatskaplikewerkers in Ceres gereel is.
Verskeie skole in die Bokkeveld is saam met o.a. die veiligheidspolisie en verkeersdepartement besoek.  (Ongeveer 500 kinders
was by hierdie waardevolle program betrek.)

Be a Hero ... Be WaterWise

Kinders luister aandagtig na WaterWise!

No comments yet.

Leave a Reply